Offergawes

Daar is vier maniere waarop u dankoffers kan betaal.

  • Koeverte in houtkassies by uitgange van die kerk deure.
  • Direkte inbetalings
  • Snapscan
  • Kerkkantoor

Bankrekening

NG Kerk George
ABSA
Rekeningnommer: 089-058-0041
Takkode: 630114