Eredienstye: Sondae om 09:00
Adres: Kerkstraat 9, Bo-Dorp, George

Sondagoggend
Om 09:00 in die Kerkgebou. Almal hartlik welkom.

Kersfeesdienste
08:00 en 10:00

Kindermoment
Eerste 10 minute van die Erediens, waarna die jongspan na hulle klassies verdaag.

Kategese
Voorskool tot Graad 10 (tydens die Erediens); Graad 11 en 12 (10:00 tot 11:00)
Volwasse Kategese: Kontak Dr André Pieterse – 044 874 2036 / 082 955 3598
Visie
Moedergemeente George – ‘n Geestelike tuiste waar ons toegewyd aan ons Here Jesus Christus, saam GROEI, AANBID en DIEN.
Ontmoet die Personeel
Daar is soveel meer in die kerk as Sondagdienste. Ons is ‘n gesin, ‘n gemeenskap waar mense van alle ouderdomme ‘n tuiste kan vind.