Huurtariewe

(Effektief vanaf 1 Maart 2025 tot 28 Februarie 2026 )

Kerk, Kerksaal en Langgebou

Die drie besonderse geboue is elkeen unieke in sy eie reg.  Elkeen se historiese geskiedenis, bied daardie nostaliese geskiedenis by jou geleenteheid.  Uniekheid, besonderse geskiedenis en geskiedkundige geskiedenis.  Enige navrae is u welkom om die kerkkantoor te kontak by onderstaande besonderhede.

Telefoon:             044 874 2036

E-pos Adres:       admin@caw.org.za

Webtuiste:          www.moedergemeente.co.za

Ou Pastorie-Gastehuis

Direk langs ons kerk is ons ou pastorie wat gerestoreer en omskep is in ‘n gastehuis waar gaste kan tuis gaan indien hulle siekes in die hospitale wil kom besoek, of wat ‘n naweek of vakansie hier in ons pragtige dorp wil kom deurbring. Daar is 7 gerieflike kamers en ‘n kontinentale ontbyt word verskaf.

Telefoon:             044 873 2295

E-pos Adres:       bookings@oupastorie.co.za

Webtuiste:          www.oupastorie.co.za